Welkom by die Vuil Hond Gholf Klub!

Die klub streef vir samesyn, politiese inkorrekheid en gholf.
Die Klub kom maandeliks op die laaste Sondag van die maand by mekaar vir 'n rondte gholf
op bane die hele Weskaap deur.
Vir verdere inligting stuur asseblief 'n e-pos in die Kontak Ons seksie