

Vuil Hond Gholf Klub





Lidmaatskap
Lidmaatskap is oop vir enige ras of geslag, solank jy kan vat wat jy uitdeel.
Indien jy iemand is wat maklik aanstoot neem of net op soek is vir gholf glorie, hierdie is nie die klub vir jou nie.
Alle lede is onderdanig aan die reëls en regulasies van die Vuil Hond Gholf Klub konstitusie en met aanvaarding van lidmaatskap aanvaar die Vuil Hond Gholf Klub dat die lid die reëls en regulasies van die konstitusie aanvaar en sal na kom.
‘n Voornemende lid moet ‘n minimum van twee rondtes uit drie agtereenvolgende rondtes deel neem.
Die stigter/eienaar van die Vuil Hond Gholf Klub sal na afloop van die tweede rondte‘n besluit neem teenoor lidmaatskap van die gas.
Alle lidmaatskap fooie moet ten volle betaal wees deur die gas voordat volle lidmaatskap toegestaan sal word..
Lidmaatskap fooie beloop R550pa vir bestaande lede en R650 vir nuwe lede.





